Se­ment­verf: vars voor­koms vir ’n ou ta­fel

Tuis Verf Dit - - INHOUD - Fo­to’s Deur Mar­gaux Tait en Ger­ma­rie Bru­wer C­har­le­ne S­chreu­der, Francois O­ber­hol­ster en Mar­gaux Tait

Meu­bels met ’n se­ment-af­wer­king is nou

hoog­mo­de – hier’s ’n lek­ker pro­jek.

So maak jy ...

1 As jy ’n ou ta­fel ge­bruik, maak dit deeg­lik skoon met die sui­ker­seep en wa­ter. 2 Be­rei die op­per­vlak van die hout voor met Du­lux Wood Pri­mer en laat dit goed droog word (volg die aan­wy­sings op die blik). 3 Wend die eer­ste laag Fi­red Eart­h­teks­tuur­verf met ’n spons­rol­ler aan – dit het ’n ru­we af­wer­king en is ge­skik vir bin­ne- en bui­te­ge­bruik. Laat dit so­wat vier uur staan om droog te word. Wend die twee­de laag aan met kruis en dwars kwas­ha­le so­dat jou op­per­vlak ef­fens o­ne­we­re­dig is. 4 Laat dit oor­nag staan, ge­bruik dan ’n groot kwas en wend ’n laag An­nie Sloan Cle­ar Soft Wax aan. Wend die laas­te verf­laag aan voor die was heel­te­mal droog is – dit gee jou ’n teks­tuur­ry­ke op­per­vlak.

Ter af­ron­ding

Die groot­te en vorm van hier­die ta­fel was dood­reg, maar die po­te was oud­mo­dies. Met by­der­wet­se rol­wie­le is dit nou ’n fo­kus­punt!

OOR­KANT Swart-en-wit mat, hout­mo­del, ge­o­me­trie­se ta­fel­lo­per, kof­fie­be­kers, hout­plank, sil­wer pels­de­ken, strooi­kus­sings en t­wee­kleu­ri­ge se­ment­va­se van Mr Pri­ce Ho­me Wenk

om die Dis mak­li­ker

die ta­fel te verf met

nog aan; be­staan­de po­te

die po­te ver­vang eers

verf­werk wan­neer die

klaar is.

Die hout was ge­splin­ter en die ene krap­mer­ke. Teks­tuur­verf o­ral­oor het ’n

groot ver­skil ge­maak.

Wat jy no­dig het • sui­ker­seep • Du­lux Wood Pri­mer • spons­rol­ler • groot kwas • Fi­red Earth Se­ve­re We­at­her-teks­tuur­verf in die kleur Lig­ht­ning (te kry by Buil­ders) • An­nie Sloan Cle­ar Soft Wax • rol­wie­le

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.