Vis­graat-de­tail – teen ’n muur!

Tuis Verf Dit - - INHOUD - Deur S­hel­ly Bergh • Fo­to’s Henk Hat­tingh

So verf jy ’n vis­graat­pa­troon

teen die muur.

Meet en merk 1,2 m van die vloer af boon­toe en ge­bruik die wa­ter­pas om op hier­die hoog­te ’n ho­ri­son­ta­le lyn oor die leng­te van die muur te trek. Merk dit af met die blou mas­keer­band.

Meet ewe groot ver­ti­ka­le ba­ne oor jou muur (deel die muur­leng­te deur die ge­tal ba­ne wat jy wil skep; ons het ne­ge 50 cm-ba­ne ge­merk). Maak ver­ti­ka­le lyne by dié mer­ke en plak mas­keer­band daar­langs.

Plak nou die mas­keer­band skuins tus­sen die lyne wat jy in stap 2 ge­maak het om die vis­graat­pa­troon te skep.

Wenk Blou mas­keer­band is ster­ker as die ge­wo­ne vaal mas­keer­band; dit sal dus nie so mak­lik skeur wan­neer dit af­ge­trek word nie. Dis ook nie so kle­we­rig nie en daar­om sal die op­per­vlak daar­on­der ook nie daar­mee saam af­kom nie.

VERFSKAFFERS @ho­me 0860 66 66 74, ho­me.co.za Mr Pri­ce Ho­me 0800 21 25 35, mrp­ho­me.com So­fa Com­pa­ny 021 200 5904, so­fa­com­pa­ny.co.za

Kyk op bl. 8 hoe ons die res van die ver­trek

op­ge­kik­ker het. Georg-stoel van So­fa Com­pa­ny; ko­per­mand­jie van @ho­me; o­ran­je kus­sing met krui­se

van Mr Pri­ce Ho­me

Verf die he­le muur – ook oor die mas­keer­band­ly­ne – in die kleur van jou keu­se. Wat jy no­dig het • maat­band • wa­ter­pas • blou mas­keer­band • rol­ler en verf­pan • kwas • verf in die kleur van jou keu­se; ons het Du­lux Luxu­ri­ous Silk in die kleur Ni­a­ga­ra Blu­es 1 ge­bruik Laat die verf heel­te­mal droog word en trek dan die mas­keer­band ver­sig­tig af.

Bron: ho­me­re­no­va­ti­ons.a­bout.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.