Verf se­ment­blok­ke vir die p­ret

Tuis Verf Dit - - INHOUD - Deur Mar­gaux Tait en Ger­ma­rie Bru­wer • Fo­to’s C­har­le­ne S­chreu­der en Mar­gaux Tait

Hoe­wel se­ment­blok­ke op ’n stoep ui­ters prak­ties is, kan hul­le ook maar saai lyk. Maak ’n stel­ling en verf

hul­le in hel­der k­leu­re, ge­reed vir ’n fees!

1 Ver­wy­der se­ment­skuim of be­han­del nu­we se­ment soos volg: Ver­dun een deel sout­suur met t­wee de­le wa­ter en skrop die blok­ke met ’n staal­bor­sel. Meer as een be­han­de­ling kan dalk no­dig wees voor jou op­per­vlak glad ge­noeg is om te verf. Dra hand­skoe­ne vir be­sker­ming ter­wyl jy met die suur werk.

2 Verf die blok­ke met ’n spons­rol­ler in die k­leu­re van jou keu­se. Wend t­wee lae verf aan en laat ge­noeg droog­tyd tus­sen­in toe.

Wenk

Moe­nie al die blok­ke verf nie; skep lie­wer ’n dam­bord­pa­troon deur al­ter­na­tie­we blok­ke wit en swart te verf, of speel met ver­skil­len­de k­leu­re om ’n pret­ti­ge e­le­ment aan ’n kin­der­speel­plek te gee.

BE­LANG­RIK Dié be­han­de­ling is net ge­skik vir a­re­as met lae voet­ver­keer. As jy die verf se leef­tyd wil ver­leng, kan jy die blok­ke met ’n hel­der bui­te-se­ë­laar soos New S­pectra Paints se S­ti­ro Bon­ding af­rond so­dra die verf heel­te­mal droog is – ont­hou net die blok­ke kan dan glad wees in nat toe­stan­de.

In­ko­pie­lys

• sout­suur • Du­lux Ex­te­ri­or Mat­tPVA in die k­leu­re van jou keu­se • bui­te-se­ë­laar (op­si­o­neel)

Ge­reed­skap

• hand­skoe­ne • staal­bor­sel • spons­rol­ler • meng­bak • verf­bak

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.