Le­sers sê hul sê

Tuis Verf Dit - - INHOUD -

Mar­li­ze van Rooy­en van Pot­chef­stroom skryf Met t­wee vyf­ja­ri­ge seuns kan jy nie an­ders as om met su­per­hel­de om­ring te wees nie, en te­sa­me met Le­go-blok­kies is dit die te­ma van hul kin­der­ka­mer. As gra­fie­se ont­wer­per is muur­skil­de­rye my ma­nier om weg van die re­ke­naar kre­a­tief te raak. Dit kan nie so mooi op die fo­to wys nie, maar die maan, ven­sters, Su­per­man se lo­go en S­pi­der-man se oë is ge­verf met ’n pro­duk wat in die don­ker gloei! Dan­kie vir ’n tyd­skrif wat al­tyd in­spi­reer!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.