VERF & WEN

Tuis Verf Dit - - INHOUD -

Maar toe dink ons: Hoe­kom be­loon ons nie ons le­sers nie? Du­lux, ons ven­noot vir Tuis Verf Dit, het kon­tant ge­gee en nou staan jy ’n kans om ’n paar rand los te slaan in ons Verf & Wen-kom­pe­ti­sie. Kyk uit vir die Verf & Wen-te­ken hier­bo op uit­ge­soek­te pro­jek­te in dié spe­si­a­le uit­ga­we, doen self so ’n pro­jek en s­tuur ’n fo­to van jou han­de­werk (met die pro­duk wat jy ge­bruik het, in­ge­sluit) na kom­pe­ti­sie@tuis.co.za; tik die woord DU­LUX in die on­der­werp­lyn. Fo­to’s moet min­stens 300 DPI wees. Daar is d­rie pry­se op die spel: 1 x R5 000, 1 x R3 000, 1 x R2 000. Sien ons kom­pe­ti­sie­re­ëls op tuis.co.za.

Toe ons die pro­jek­te wat ons in dié uit­ga­we wou plaas, be­gin uit­soek, was die maat­staf een­vou­dig: dit moes doen­baar wees – want men­se wil graag self verf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.