Har­de werk werp vrug­te af

Tuis Verf Dit - - INHOUD -

Ma­ris­sa von Mol­len­dorf van die Paarl skryf Ons het on­langs ge­trek en die bad­ka­mer was ons eer­ste pro­jek. Die vo­ri­ge verf­werk was baie slor­dig; dis oor te­ëls en on­e­ga­lig ge­doen. Die kleur was ook nie vlei­end vir ’n k­lein ver­trek nie. Boon­op het die kroon­lys plek-plek heel­te­mal weg­ge­trek! My man, Jo­zef, en pa, Da­nie, het die he­le ver­trek se mu­re eers af­ge­skuur voor hul­le kon verf – ’n ta­kie wat hul­le baie dae be­sig ge­hou het. Maar ek is so trots op die eind­pro­duk!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.