My groot droom

Tuis Verf Dit - - INHOUD -

C­har­lot­te P­re­to­ri­us van K­lerks­dorp skryf My droom be­gin met ’n re­ën­boog. Aan die ein­de van die re­ën­boog staan daar blik­ke en blik­ke verf; ge­noeg om el­ke plak­kers­hut en Hop-huis in Suid-a­fri­ka te verf. Ons towns­hips moet kleur­ryk daar uit­sien met groen, geel, rooi, pers, blou en o­ran­je hui­sies. As ek my droom ver­der kon voer, sou ek die dag ná die ver­kie­sing pro­kla­meer tot Na­si­o­na­le Verf­dag, ’n va­kan­sie­dag. Ter­wyl die OVK die stem­me tel, kan ons na­sie hui­se verf so­dat dit weer vir die vol­gen­de vyf jaar prag­tig kan lyk. So word ’n nu­we sa­me­ho­rig­heids­ge­voel on­der ons men­se ge­skep ter­wyl al­mal woe­ker en wer­skaf om hul huis mooi te maak.

Dis ’n groot droom, maar mis­kien is daar een­dag ’n re­ën­boog groot ge­noeg vir ons land. En dis mos lek­ker om te kan droom ...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.