Só doen jy blad­ko­per­werk met ’n sten­sil ...

Wat jy no­dig het

Tuis Verf Dit - - VOOR EN NÁ -

• sten­sil

• A4-pri­plak (0,5 mm-plas­tiek­vel)

• mas­keer­band

• kuns­vlyt­mes

• sny­mat

• pot­lood

• kuns­te­naars­kwas

• breë kwas met sag­te ha­re

• ver­gul­ders­gom (“gil­ding si­ze”, te kry by spe­si­a­lis­kuns­win­kels soos The Deckle Ed­ge)

• blad­ko­per (te kry by spe­si­a­lis-kuns­win­kels soos The Deckle Ed­ge)

1 Plak die sten­sil met die mas­keer­band op die Pri­plak. Sny die ont­werp ver­sig­tig uit met die kuns­vlyt­mes. 2 Dra die pa­troon met die sten­sil op jou vloer oor. 3 Ge­bruik die kuns­te­naars­kwas en verf jou pa­troon met die ver­gul­ders­gom; gee dit so­wat 15 mi­nu­te kans om taai te word. 4 Sit ’n vel blad­ko­per ver­sig­tig oor el­ke pa­troon. Ge­bruik die breë kwas om ver­sig­tig oor die ko­per­blaar te bor­sel; die a­re­as met die gom sal vas­sit en die res sal af­kom.

Wenk Blad­ko­per op die vloer is nie ge­skik vir a­re­as wat baie voet­ver­keer kry nie; be­skerm dit met ’n deur­sig­ti­ge mat

ver­se­ë­laar. Ta­fel, Chair Cra­zy; er­de­bord­jie, Wey­landts; es­pres­so-kop­pies, Wool­wort­hs

VER­SKAF­FERS @ho­me 0860 66 66 74, ho­me.co.za A­bo­de 072 261 3540, a­bo­de.co.za Chair Cra­zy 021 465 9991, chai­r­cra­zy.co.za Mr Pri­ce Ho­me 0800 21 25 35, mrp­ho­me.com So­fa Com­pa­ny 021 200 5904, so­fa­com­pa­ny.co.za The Deckle Ed­ge 021 180 4442, deckleed­ge.co.za Wey­landts 086 010 3400, wey­landts.co.za Wool­wort­hs 0860 100 987, wool­wort­hs.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.