Die pro­ses

Tuis Verf Dit - - VOOR EN NÁ -

ge­la­mi­neer­de vloe­re en die No­vi­lon daar­on­der is op­ge­lig. Die he­le op­per­vlak was met gom be­dek, wat eers met ’n blaas­vlam en spa­tels af­ge­skraap moes word – an­ders sou die verf nie kleef nie.

Ná ’n paar pro­beer­slae het die kleur mooi by die swart lei­klip­vloer in­ge­ska­kel. Die verf wend mak­lik aan met ’n rol­ler.

Daar­na is dit met Mark’s Paints se Au­to Paint ge­verf. Die kleur is ’n meng­sel van wit en swart.

Met die vloer ge­verf, het die kas­te aan die beurt ge­kom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.