So maak jy ...

Tuis Verf Dit - - VOOR EN NÁ -

Maak se­ker daar is geen stof, vui­lis, o­lie en vet­te­rig­heid op jou op­per­vlak nie, sê Non­ku­lu­le­ku M­cu­nu ( on­der), Du­lux-ken­ner. De­le wat blink­ge­vat is, moet ook eers ge­skuur word. Wend dan een laag Du­lux Su­per­grip All Sur­fa­ce Pri­mer aan, wat i­de­aal is vir op­per­vlak­ke wat nie te hard werk nie, soos kas­deu­re (nie werk­blaaie nie). Wag tot die Su­per­grip droog is en wend t­wee lae Du­lux Pe­ar­l­glo Wa­ter­ba­sed-e­mal­je­verf op die kas­deu­re aan. Al t­wee produkte kan met ’n druk­spuit (nie ’n lug­sproei­er nie – vra jou ys­ter­wa­re­han­de­laar), kwas of rol­ler aan­ge­wend word. As jy ’n rol­ler ver­kies, ge­bruik ’n spons­rol­ler – dit gee ’n glad­der af­wer­king.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.