Só raam jy ’n ven­ster met verf

Tuis Verf Dit - - DULUX PROMOSIE -

1 Meet, merk en plak blou mas­keer­band op die bui­te­rand van jou raam. 2 Kies ’n kon­tras­te­ren­de kleur so­dat die raam dui­de­lik uit­staan. 3 Ge­bruik ’n ver­frol­ler wat smal­ler as jou raam is. Verf t­wee lae (laat goed droog word tus­sen lae), trek die mas­keer­band af en be­won­der jou han­de­werk!

VER­SKAF­FERS Wey­landts 0860 103 400, wey­landts.co.za Wool­wort­hs 0860 022 002, wool­wort­hs.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.