Ont­hou!

Tuis Verf Dit - - VOORENNÁ -

K­leur­aan­dui­dings is so ge­trou as wat die druk­pro­ses toe­laat. Ver­wys al­tyd na kleur­kaar­te of die uit­stal­lings op win­kel­rak­ke vir ak­ku­ra­te kleur­voor­stel­lings.

Ont­hou ook dat lig ’n groot ver­skil maak aan hoe verf in werk­lik­heid lyk. Kyk in die Ken­ners-sek­sie op bl. 112 hoe jy met toets­blok­ke in jou huis die reg­te k­leu­re kan kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.