Grys en jou ge­moed

Tuis Verf Dit - - KLEUR JOU WÊRELD - – Lien Pot­gie­ter, kleur­kon­sul­tant by the­co­lou­rop­ti­on.com

Grys is ’n won­der­li­ke ag­ter­grond­kleur, maar dit kan jou a­pa­ties laat voel – selfs ’n bie­tjie ver­lo­re. Dit kan jou ook in jou ge­rief­so­ne hou en per­soon­li­ke groei smoor. Aan die an­der kant is grys die kleur van waar­dig­heid (dis hoe­kom ons ha­re grys word na­ma­te die ja­re aan­stap ...) en be­skei­den­heid. Dis stand­vas­tig en kon­ser­wa­tief.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.