Ont­hou!

Tuis Verf Dit - - KLEUR JOU WÊRELD -

“Duck-egg blue” is eint­lik ’n ska­ke­ring van groen, maar as jy aan­lyn soek vir dié ge­wil­de kleur, sal jy ’n ver­skei­den­heid uit­een­lo­pen­de op­sies kry. An­nie Sloan se Duc­kEgg Blue het ’n groen tint. As jy ’n blou­er kleur ver­kies, oor­weeg Du­lux Lu­na Lands­ca­pe 5, of Je­wel­led C­reek 4. Die Du­lux Sea Ur­chin-pa­let is meer groen. Ons hou van Sea Ur­chin 3, maar oor­weeg ook die an­der ska­ke­rings van dié kleur (daar is 5).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.