DRUK JOU STEM­PEL AF

Tuis Verf Dit - - KLEUR JOU WÊRELD -

Put in­spi­ra­sie uit vier voor­tref­li­ke mo­de­ver­sa­me­lings van Du­lux, gee jou ver­beel­ding vrye teu­els en skep die huis

van jou dro­me; ons wys jou hoe.

In­vi­ting­ver­sa­me­ling

Ge­bruik warm, vrou­li­ke neu­tra­le k­leu­re in lae saam met vin­ta­ge­ge­ïn­spi­reer­de meu­bels vir ’n sag­te en e­le­gan­te ver­trek. Die slim ge­bruik van neu­tra­le k­leur­blok­ke op die muur is ’n puik op­los­sing waar groot op­per­vlak­ke op­ge­breek moet word; dit laat die ruim­te so­veel in­tie­mer en ge­sel­li­ger voel.

Neu­tra­le k­leu­re is mak­lik om mee te werk, want dit ska­kel by e­ni­ge kleur­ske­ma in. Maar die ge­heim ag­ter die per­fek­te neu­tra­le ver­trek is om jou per­soon­li­ke stem­pel af te druk met be­hulp van ’n spat­sel kleur. Dis een­vou­dig: Kies jou neu­tra­le ba­sis uit een van die vier Du­lux Pre­mi­um Co­lour-ver­sa­me­lings en b­ring dan jou guns­te­ling- pas­ge­maak­te kleur uit Du­lux se Tin­ted Co­lours (T) in. Volg hier­die rig­ly­ne van So­ni­ca Bucksteg van Du­lux:

Mi­ni­ma­lis­t­ver­sa­me­ling

Koel neu­tra­le k­leu­re, soos Do­ve Grey of Nig­ht Je­wels 3 (T), laag op laag saam met Bril­li­ant Whi­te, skep s­ke­mas wat ’n ge­voel van rus­tig­heid, ’n tik­kie e­le­gan­sie en ’n on­der­be­klem­toon­de luuks­heid op­roep. Hier laat sag­te, natuurlike ma­te­ri­a­le soos lin­ne, kasj­mier en wol die ruim­te nog weel­de­ri­ger voel.

Wat­ter verf ge­bruik jy waar?

Gee bin­ne­ruim­tes ’n tyd­lo­se e­le­gan­sie met Du­lux Luxu­ri­ous Silk™, ’n prag­ti­ge bin­ne­muur-be­dek­king met ’n glad­de mid­del­glans­af­wer­king. Rond ’n ruim­te af met Du­lux Rich Matt met sy ul­tra-mat voor­koms, of ver­nu­we toe­be­ho­re, deu­re en an­der e­le­men­te met die kon­tem­po­rê­re, glad­de mid­del­glans-af­wer­king van Du­lux Pe­ar­l­glo™ Wa­ter-ba­sed. Al wat ver­brui­kers kort vir on­be­perk­te kleur en die be­lof­te van ge­hal­te met Du­lux se 10-jaar­waar­borg, is die Du­lux Pre­mi­um-reeks de­ko­ra­tie­we muur­verf. Spog met jou styl – vang die oog met Du­lux.

Bold-ver­sa­me­ling

Die neu­tra­le k­leu­re in die Du­lux-reeks is veel­sy­dig en werk goed saam met am­per e­ni­ge an­der kleur. Hier sorg ’n ag­ter­gond van Os­trich Egg vir per­fek­te ba­lans in ’n ruim­te waar ’n tref­fen­de in­di­go muur in Plush Vel­vet 3 (T) en rooi stoe­le die kol­lig vang. Vir ’n koe­ler ef­fek, ver­vang Os­trich Egg met Dus­ted Moss 2 (T).

O­pu­lent-ver­sa­me­ling

Har­mo­ni­eu­se ska­ke­rings van warm, ge­demp­te o­ran­je en bloos­pienk werk lief­lik saam met die sag­te warm­te van Al­mond Whi­te – dit straal van vrou­lik­heid! Voeg weel­de en cou­tu­re-sjiek by met e­le­men­te van me­taal en sag­te ma­te­ri­a­le met de­li­ka­te pa­tro­ne.

Neu­tra­le k­leu­re en jou luim

Neu­tra­le k­leu­re kan warm, koel of ie­wers tus­sen-in wees. Koel neu­tra­le k­leu­re skep kalm, on­der­be­klem­toon­de dog e­le­gan­te ruim­tes, ter­wyl warm neu­tra­le k­leu­re ge­sel­lig en ro­man­ties is.

K­leur­ver­wy­sings is so ak­ku­raat as wat die druk­pro­ses toe­laat. Ver­wys asseblief na die strook- of stan­daard­kaar­te of kleuruit­stal­lings op win­kel­rak­ke vir ’n ak­ku­ra­te voor­stel­ling van die kleur. Net be­skik­baar in ’n ver­skei­den­heid ge­tin­te k­leu­re (T) van die Du­lux Co­lour Dis­play-een­heid. 1 Al­mond Whi­te 2 Au­tumn Fern 2 (T) 3 Wild Mushroom 3 (T)

1 Plush Vel­vet 3 (T) 2 Os­trich Egg

1 Bril­li­ant Whi­te 2 Do­ve Grey 3 Rich Pra­li­ne 3 (T)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.