Meestal D’s: E­klek­ties

Tuis Verf Dit - - VRAELYS -

Nie­mand gaan jou in ’n en­ke­le styl­bok­sie ge­druk kry nie. Re­tro, vin­ta­ge, kon­tem­po­rêr – als werk vir jou en jy kry dit reg om die ver­skil­len­de s­ty­le per­fek saam te voeg. E­klek­tie­se de­kor vind aan­klank by men­se wat graag ’n per­soon­li­ke stem­pel op hul hui­se af­druk – al­tyd met ’n mo­der­ne kin­kel. Jy verf mak­lik Ou­ma se was­ta­fel pers, want so kan jou ge­lief­de erf­stuk by jou de­kor in­ska­kel. Ont­hou: Daar moet sa­me­hang wees in ’n e­klek­tie­se ruim­te – hou dus die ag­ter­grond neu­traal en kik­ker die ver­trek op met t­wee of d­rie k­leu­re.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.