Meestal C’s: Aards en neu­traal

Tuis Verf Dit - - VRAELYS -

Jou fo­kus is op knus de­kor in ge­sel­li­ge ruim­tes met aard­se e­le­men­te soos hout, natuurlike stow­we en blom­me as ak­sen­te. Die goue re­ël vir jou is eenvoud, maar met heel­wat teks­tuur. Jy ge­bruik graag ou en nu­we stuk­ke vir warm­te en ’n tik­kie nos­tal­gie in ’n ont­span­ne at­mos­feer. “Grei­ge”, ’n kom­bi­na­sie van grys en bei­ge, is jou guns­te­ling­kleur – teen die mu­re en op jou meu­bels. Kom­bi­neer dit met grys en ’n tik­kie rooi om ’n mo­no­toon voor­koms en ge­voel te ver­my.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.