Op­vul

Tuis Verf Dit - - VERF RAAD -

Mi­cha­el El­ston, ’n huis­ei­e­naar, ver­dui­de­lik hoe hy dié voor­koms ver­kry het: Ons het die muur ge­bou met ge­wo­ne rooi bak­ste­ne met ’n glad­de op­per­vlak – dié ste­ne is her­win toe ons ’n an­der muur uit­ge­breek het.

Wan­neer jy die muur bou, sorg dat daar nie pleis­ter voor op die ste­ne kom nie (as jy wel mors, vee dit met ’n klam lap af ter­wyl dit nog nat is; as dit al droog is, ver­wy­der dit met ’n sout­suur­op­los­sing wat by die mees­te ys­ter­wa­re­win­kels te kry is).

Wag tot die pleis­ter droog is en wend kraak­vul­ler vir bui­te­ge­bruik in die voeë tus­sen die ste­ne aan. Wag tot dit droog is en skuur die oor­tol­li­ge kraak­vul­ler af tot­dat jy die ge­wens­te voor­koms het. Wend dan ’n klip­se­ë­laar met ’n wa­ter­ba­sis aan wat die muur sal bin­ne­dring en wa­ter­dig maak. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.