WEN twee nag­te se ver­blyf vir twee by Tintswa­lo Sa­fa­ri Lod­ge ter waar­de van R40 240

Een ge­luk­ki­ge leser kan twee nag­te se ver­blyf vir twee by die Tintswa­lo Sa­fa­ri Lod­ge ter waar­de van R40 240 los­slaan!

Tuis - - CONTENTS -

Die on­ge­rep­te pri­va­te Ma­ny­e­le­ti­wild­re­ser­vaat is die tuis­te van die luuk­se Tintswa­lo Sa­fa­ri Lod­ge en deel ’n on­om­hein­de grens met die al­om­be­ken­de Na­si­o­na­le Kru­ger­wild­tuin.

Die re­ser­vaat spog met van die min­ste ver­keer in die om­ge­wing, wat be­te­ken gas­te ge­niet ’n on­be­lem­mer­de uit­sig op die wild en a­sem­ro­wen­de na­tuur. Die lod­ge-sui­tes is só ver­sier dat dit aan die luuks­he­de van ko­lo­ni­a­le tye her­in­ner, as­ook die a­von­tu­re van die 19deeeu­se ont­dek­kings­rei­si­gers na wie hul­le ver­noem is.

Tintswa­lo Sa­fa­ri Lod­ge is ’n kort rit van die naas­te lug­ha­we op Hoed­spruit, of ’n ses uur lan­ge rit van Jo­han­nes­burg vir dié wat die skil­der­ag­ti­ge roe­te ver­kies.*

DIE PRYS

Een ge­luk­ki­ge leser kan twee nag­te se ver­blyf vir twee by die Tintswa­lo Sa­fa­ri Lod­ge ter waar­de van R40 240 wen! Al­le maal­tye, dran­kies, huis­wyn en plaas­li­ke bier is in­ge­sluit, as­ook twee ak­ti­wi­tei­te per dag en ver­voer van en weer te­rug na die Hoed­spruit-lug­ha­we.

*Die prys sluit vlug­te uit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.