Plant van die maand S­pek­boom

Ons eie s­pek­boom maak van die wê­reld ’n be­ter plek.

Tuis - - CONTENTS - Ma­rié Ester­huy­se Deur Ma­rié Ester­huy­se • Fo­to’s Fran­cois O­ber­hol­ster

Ons weet al­mal dat plan­te die ver­moë het om kool­stof­di­ok­sied (kool­suur­gas of CO2) uit die at­mos­feer op te neem. Maar min men­se be­sef dat ons in Suid-A­fri­ka ’n in­heem­se plant het wat meer van dié kweek­huis­gas – die re­de vir aard­ver­war­ming – as die mees­te an­der plan­te ab­sor­beer. Ons eie s­pek­boom, van die Por­tu­la­ca­ria-ge­nus, is doel­tref­fen­der met CO2-op­na­me as selfs die bo­me van ’n tro­pie­se re­ën­woud. E­nig­een wat dié boom­pie plant, doen die wê­reld ’n guns.

S­pek­boom, met sy vet­plant­ag­ti­ge bla­re, is wa­ter­wys en verg min on­der­houd. En mak­li­ker om te kweek kan jy nie vra nie, want selfs bla­re of stuk­kies van die plant wat af­breek en op die grond be­land, sal wor­tel­tjies maak.

Dit is dus mak­lik om jou eie plan­te te maak met be­hulp van steg­gies: Breek net ’n stuk­kie af en druk dit in grond wat met kom­pos en been­meel voor­be­rei is. Hou die plant aan­vank­lik goed nat. So­dra dit ge­ves­tig is, het dit min­der wa­ter en aan­dag no­dig. Laat groei dit in ’n struik, k­lein boom­pie of hei­ning­plant in jou tuin; dis ook ge­skik as pot­plant en selfs as ’n bon­sai.

S­pek­bo­me kom wyd­ver­spreid in die land voor en is ui­ters aan­pas­baar. Hul­le aard goed in ’n droë bed­ding so­wel as in de­le van die tuin wat meer wa­ter kry. Goeie pas­maats vir s­pek­bo­me sluit in ker­kei (Cras­su­la o­va­ta en C. te­tra­go­na sub­sp. ro­bus­ta), suur­n­oors (Eup­hor­bia le­die­nii), La­e­veld-noem-noem (Ca­ris­sa bis­pi­no­sa) en die slap­ho­ringaal­wyn (Aloe spe­ci­o­sa).

S­pek­bo­me aard in die mees­te grond­soor­te, mits die drei­ne­ring goed is. Hul­le dra in die so­mer fyn pienk blom­me en maak ’n prag­ti­ge pot­plant. S­pek­bo­me blom be­ter in hul eie ha­bi­tat soos die Ka­roo of in droë ri­vier­val­leie waar dit baie warm en droog is. In tui­ne is ons ge­neig om die plan­te te nat te hou en dan blom hul­le nie.

Bron­ne Wa­ter­wi­se Gar­de­ning in South A­fri­ca and Na­mi­bia deur Ernst van Jaars­veld; Maak tuin saam met Keith Kir­sten deur Keith Kir­sten; plant­z­a­fri­ca.com Kies ’n spek­boom­va­ri­ë­teit met ’n k­lein blaar­tjie as jy ’n bon­sai wil maak. Wenk

Dis net die plant vir ’n see­tuin!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.