Wat’s nuut aan die de­kor­front

Tuis - - CONTENTS -

WIE Do­nald Nxu­ma­lo WAAR Jo­han­nes­burg SY WERK Her­tex Fa­bri­cs het krag­te saam­ge­snoer met die bin­nens­hui­se ont­wer­per Do­nald Nxu­ma­lo vir A-List, ’n ver­sa­me­ling ma­te­ri­aal wat spog met ryk teks­tu­re, me­taal­kleu­re en blink­mooi ver­sie­rings. Sy inspirasie? Die Goud­stad. “Vir my is Jo­han­nes­burg si­no­niem met glans­ry­ke me­taal­kleu­re en blin­ker­tjies,” sê Do­nald. “Die won­der van lap is dat elk­een daar­mee ’n bie­tjie luuks­heid kan er­vaar; of jy nou ’n he­le rus­bank daar­mee stof­feer of net ’n strooi­kus­sing oor­trek, jy kan jou ruim­te op­kik­ker en ’n bie­tjie van daar­die glans­ry­ke leef­styl er­vaar, on­ge­ag jou be­gro­ting. Dis my vi­sie vir dié ver­sa­me­ling.” Pry­se vir A-List-lap be­gin by R605/m; be­soek her­tex.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.