Ca­la­ma­ris­laai, stap vir stap

Kook ca­la­ma­ri min­der as ’n mi­nuut vir die sag­ste re­sul­taat.

Tuis - - CONTENTS - Deur Jo­hané Neil­son • Fo­to’s Fran­cois O­ber­hol­ster

Ge­ma­ri­neer­de ca­la­ma­ris­laai Ge­noeg vir 4 Be­rei­dings­tyd: 30 mi­nu­te, plus ma­ri­neer­tyd Gaar­maak­tyd: min­der as 1 mi­nuut per sar­sie

• 1kg vars of be­vro­re mid­del­slag-ca­la­ma­ri­bui­se en -kop­pe • 500ml melk • 15ml suur­le­moen­sap • 3 lou­rier­bla­re • 90g ba­bas­pi­na­sie • 15ml se­sam­saad­jies, ge­roos­ter • 200g murg­pam­poen­tjiespag­het­ti • 2 wor­tels, in lin­te ge­sny • wa­sa­bi-ma­yon­nai­se (op­si­o­neel) MARINADE • 2 rooi brand­ris­sies, ont­pit en ge­kap • 15ml se­sam­o­lie • 15ml vis­sous • 15ml rys­wyn­a­syn • 30ml lem­me­tjie­sap • ge­ras­per­de skil van 1 lem­me­tjie • knip­pie bruin­sui­ker • 5ml ge­kap­te vars gem­mer • 1 k­lein knof­fel­hui­sie, ge­kap (op­si­o­neel) • ’n hand vol elk ment en kol­jan­der • 3 spriet­uie, ge­kap • 15ml la­e­sout-so­ja­sous of na smaak

1 Laat week die ca­la­ma­ri (vars of be­vro­re) vir ’n paar uur in die melk. Dit maak die ca­la­ma­ri sag. 2 S­poel die ca­la­ma­ri af en druk droog (gooi die melk weg). Bring ’n pot wa­ter tot kook­punt en voeg die suur­le­moen­sap en lou­rier­bla­re, so­wel as ’n knip­pie sout, by. Dom­pel nou die ca­la­ma­ri in sar­sies in die kook­wa­ter vir so­wat 30–40 se­kon­des of tot­dat dit wit word. S­kep met ’n gaat­jies­le­pel uit en ver­fris da­de­lik in ys­wa­ter om die kook­pro­ses te stop.

3 K­lits al die ma­ri­na­de­be­stand­de­le saam en giet dit oor die ca­la­ma­ri. Be­dek met kleef­plas­tiek en sit dit vir min­stens 2 uur in die ys­kas om te ma­ri­neer – die si­trus sal die ca­la­ma­ri ver­der “gaar­maak” en geur. 4 Proe die ca­la­ma­ri en voeg nog so­ja­sous, lem­me­tjie of kruie by na smaak. Meng deur die res van die slaai­be­stand­de­le en sit voor op mooi bor­de. 1 2 4 3

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.