Kos & drank vir die siel

Maak se­ker jou nu­we jaar het oor­ge­noeg geur en flair.

Tuis - - CONTENTS - Deur Jo­hané Neil­son

Tyd­lo­se styl

Die vin­ta­ge-mooi­goed in ons hoof­kos­sto­rie (blad­sy 108 ) is van Nerf-af Wa­ter­ban­kie, nou by Dur­ban­weg 168 in Bell­vil­le. Loer in as jy op soek is na iets spe­si­aals. Kry hul­le op Fa­ce­book by fa­ce­book.com/nerfaf­vin­ta­ge/.

Heer­lik en veel­sy­dig

Die nu­we Pes­to P­rin­cess­son­droë-ta­ma­tie­pes­to (van­af R46, pes­to.co.za) is on­ver­be­ter­lik op burgers en brood­jies, in pas­ta en oond­ge­reg­te ... Kry dit by su­per­mark­te en de­li’s land­wyd.

Sterk ge­krui

Hou jy van kook, of het jy ’n fa­mi­lie­lid wat in die kom­buis boer? Die nu­we Nomu Cooks-ver­sa­me­ling spe­se­rye (R31,95 tot R69,95 elk) en spe­se­ry­rak­ke (k­lein R399; groot R499) sal jou in­spi­reer om ’n he­le fees­maal op te to­wer. Be­soek nomu.co.za.

Kom ons braai

Na­ta­ni­ël se nuut­ste pro­duk­te, soos dié ap­pel­koos-en­chi­mi­chur­ri-braai­sous (R39,99 vir 375 ml), is net te kry by C­hec­kers en C­hec­kers Hy­per. Kap en sny S­can­pan­koks­mes (20 cm) R475, Wool­wort­hs

Heer­li­ke lees­stof

My Por­tu­gue­se Fe­ast deur Mi­mi Jar­dim (R385; Qui­ver­tree) – die hoof van Jar­dim’s Cook­e­ry School, do­yen­ne van plaas­li­ke Por­tu­ge­se kook­kuns en mees­ter­sjef – is ’n skat­kis van re­sep­te, soos die bes­te pre­go-rol­le­tjies, gar­naal­ris­so­les, vla­ter­tjies en ge­reg­te ge­ïn­spi­reer deur Mi­mi se va­kan­sies; dink Mo­sam­biek­se hoen­der­ker­rie en sjo­ko­la­de-sa­la­mi. N­jam!

Om ’n Son­d­ag­ta­fel

Die Sunday Ro­ast, el­ke Son­dag van 12:00 tot 15:00 by Ma­ka­ron op S­tel­len­bosch, is ’n span­po­ging deur die sjefs Pe­te Gof­fe-Wood en Lu­cas Car­stens. Die vleis (van sap­pi­ge hoen­der tot sta­dig­ge­roos­ter­de lam) is sei­soe­naal, en die by­kos­se ver­an­der el­ke week – al­tyd met die oog op ge­sin­ne. Dit kos R185 per per­soon (R365 per paar­tjie) en R110 vir kin­ders on­der 12. Ska­kel 021 880 1549 of be­soek ma­je­ka­hou­se.co.za.

Lui die nu­we jaar in!

Dur­ban­vil­le Hills se nu­we sau­vig­non blan­cvon­kel­wyn (R75 by die kel­der of vi­no­te­que.co.za) is per­fek vir so­mer­kui­ers. Ge­niet dit saam met soesji, ge­rook­te salm en oes­ters. Lek­ker!

Smul met ’n doel

Be­stel ’n Ce­le­bri­ty Chef-piz­za vir net R105 by e­nig­een van die Col’Cac­chio-piz­ze­ri­as land­wyd en maak daar­mee ’n sken­king aan lief­da­dig­heid. Dié piz­zas sal vir ’n be­perk­te tyd be­skik­baar wees (tot A­pril). Be­soek col­cac­chio.co.za vir die nu­we so­mer­spys­kaart en op­win­den­de nu­we piz­zas.

So­mer­sen­sa­sie

K­lein S­teen­berg Sau­vig­non Blanc (R60 by die kel­der) het dub­bel­goud los­ge­slaan by die 2016 Ul­tra Va­lue Wi­ne Chal­len­ge. Die geu­re is die ene gre­na­del­la, ki­wi en s­pan­spek! Sien

steen­berg­farm.com.

Proe die ver­skil

By Jak­kals­vlei Pri­va­te Cel­lar, na­by Her­berts­da­le op die Tuin­roe­te, kan jy stap of berg­fiets ry en so­doen­de ’n goeie dors op­wek voor jy hul nu­we Wolf­bier en ge­wil­de Jackal-la­ger pro­beer. Sien meer by jak­kals­vlei.co.za.

S­lim keu­se

Ons is dol oor die mid­dag­e­tes deur sjef Pie­ter de Ja­ger by Le­o­pard’s Le­ap Fa­mi­ly Vi­ney­ards op Fransch­hoek. Dit werk so: Kies jou by­kos­se uit die ver­skei­den­heid by die Har­vest Ta­ble, weeg jou bord, be­stel jou vleis by die be­taal­punt – en val weg! Be­soek le­o­pards­le­ap.co.za vir die spys­kaart.

Styl­vol­le baad­jie

Di­s­a­ron­no (van­af R269 by voor­ste drank­win­kels), die ge­wild­ste I­ta­li­aan­se li­keur ter wê­reld, snoer krag­te saam met die mo­de­huis E­tro; dié bot­tels pryk in ’n styl­vol­le pais­ley-om­hul­sel en is net vir ’n be­perk­te tyd be­skik­baar. Vir men­gel­dran­kiei­dees, sien di­s­a­ron­no.com. Ee­tri­te se jong­ste ver­sa­me­ling por­se­lein­be­kers (R219 vir 4) en -bak­kies (R319 vir 4) is be­skik­baar op yup­pie­chef.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.