Om lek­ker te kan sit, my kind

Tuis - - ONS LESERS SE -

C­han­tal S­mit van Rus­ten­burg skryf Dit het als be­gin met ons lief­de vir ou­tyd­se meu­bels met sen­ti­men­te­le waar­de. Op ’n dag kry ons ’n baie, baie ou staal­bad by my pa; sy ou­pa het dit ja­re ge­le­de op die plaas ge­bruik.

My ma kom toe met die i­dee: Om­skep dit in ’n bank. Nou ja, toe maak ons so ...

Ná baie har­de werk is die bad-bank bui­te-om met kryt­verf ge­verf en aan die bin­ne­kant ge­spuit­verf. Nou staan dit in ons leef­a­rea en my seun­tjie ge­niet sy ou/nu­we rus­bank ter­deë.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.