WEN!

Tuis - - ONS LESERS SE -

Die skry­wer van dié maand se wen­brief slaan ’n A­me­ri­can Tou­ris­ter-reis­tas (55 cm) ter waar­de van R1 699 los! Die A­me­ri­can Tou­ris­ter Bon Air is be­skik­baar by voor­ste ba­ga­sie­win­kels, het ’n rits­slui­ter, en ’n po­lipro­pi­leen­om­hul­sel wat breek­ska­de voor­kom. Dié su­per­sterk ma­te­ri­aal word met ’n spuit­vorm ge­maak vir ’n mo­der­ne voor­koms, met kon­tras­te­ren­de ho­ri­son­ta­le ly­ne en ’n meng­sel van mat en blink af­wer­kings. Dit spog ook met sag­te hand­vat­sels en TSA-slot­te. Vir nog in­lig­ting, be­soek hou­se­of­sams­o­ni­te.co.za of ska­kel 031 266 0620.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.