Die Groot Mo­s­kou­sir­kus is hier!

Tuis - - DAGBOEK -

1; 5–8; 10; 13–14 Ja­nu­a­rie: The Mig­hty Big Top Tent, Mon­te­ca­si­no, Jo­han­nes­burg Met ’n sen­sa­si­o­ne­le twee uur lan­ge pro­gram deur 65 Rus­sie­se su­per­ster­re en die room van die in­ter­na­si­o­na­le sir­kus­wê­reld – die snaaks­ste nar­re, dap­per­ste a­kro­ba­te en sweef­kuns­te­naars – is dié sir­kus ge­sin­spret op sy bes­te! Om­dat hul­le die wê­reld ’n be­ter plek wil maak, ge­bruik hul­le nie die­re nie. Kaar­tjies kos R195– R595 by com­pu­tic­ket.com; be­soek gre­at­mosco­w­ci­r­cus.co.za. Pst! Die Groot Mo­s­kou-sir­kus kom in Fe­bru­a­rie ook na Bloem­fon­tein en Port E­li­za­beth!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.