’n Ge­luk­ki­ge Nu­we­jaar

Tuis - - DAGBOEK -

31 De­sem­ber: V&A Wa­ter­front, Kaap­stad

Die V&A Wa­ter­front se Nu­we­jaars­vie­rin­ge is el­ke jaar be­ter! Bui­ten die ge­wil­de vuur­werk­skou­spel sal daar ook ver­skeie ver­maak­so­nes wees met te­mas wat die vier e­le­men­te – aar­de, wa­ter, wind en vuur – uit­beeld, vlot­te van die Kaap­stad­se kar­na­val, go­ë­laars, straat­kuns­te­naars en op­win­den­de uit­voe­rings deur die Zip Zap Ci­r­cus. Toe­gang is gra­tis. Ska­kel 021 408 7500 vir be­son­der­he­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.