Del­heim-oes­fees

Tuis - - DAGBOEK -

28 & 29 Ja­nu­a­rie: Del­heim, S­tel­len­bosch

Del­heim se Be­gin van die oes-fees is te­rug na­dat ’n ver­woes­ten­de brand op Si­mons­berg ver­le­de jaar se fees in die wie­le ge­ry het. Jy kan uit­sien na drui­we trap, le­wen­de mu­siek en spe­le­tjies, ’n heer­li­ke oes­ta­fel en kin­der­ver­maak tus­sen 12:00 en 17:00. Toe­gang kos R100 vir vol­was­se­nes en R80 vir kin­ders; vir in­lig­ting of om te be­spreek, ska­kel 021 888 4607 of stuur e-pos na re­stau­rant@del­heim.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.