VURIGE DRAAK CAPPUCCINO

Tuis - - DAGBOEK -

Ver­leen ‘n tik­kie smaak aan jou dag met dié sa­me­voe­ging van soet en skerp geu­re. Be­stand­de­le • Kap­su­le In­driya van In­dia • El­pl sjo­ko­la­de­stroop • Swart­pe­per • 40ml warm melk Voor­be­rei­ding • S­kink die sjo­ko­la­de­stroop in ‘n cap­puc­ci­no­kop­pie in • S­trooi die swart­pe­per bo-oor die sjo­ko­la­de­stroop • S­kink die In­driya in die kop­pie in • Maak bie­tjie melk­skuim en giet dit bo-op die dran­kie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.