KARAMELMELKSKUIM VANIELJE YSKOFFIE

Tuis - - DAGBOEK -

Be­stand­de­le • 2 Kap­su­les Vol­lu­to • 1 S­kep va­niel­je­room­ys • 4 El­pl. warm melk­skuim • 1 Tlp. ka­ra­mel­stroop • 2 Tlp. sjo­ko­la­de­brok­kies Voor­be­rei­ding • Be­rei die melk­skuim voor. • Voeg die ka­ra­mel­stroop by

en laat een­kant staan • Be­rei kof­fie voor in ‘n groot

koue kop­pie • Voeg die s­kep room­ys on­mid­del­lik by en be­dek met die melk­skuim • Ver­sier met

sjo­kla­de­brok­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.