[WARM KO­PIES]

Tuis - - WAT'S NUUT -

Be­soek mo­nos­hop.co.za vir mooi­goed in die S­kan­di-styl – soos dié mi­ni­ma­lis­tie­se ka­len­der wat jou daar­aan her­in­ner om el­ke dag ten vol­le te be­nut! Ons is ab­so­luut be­koor deur dié tref­fen­de Bil­bao-mat van The Rug Sto­re (R2 890; 120 x 180 cm), ver­al om­dat dit hand­ge­maak is met duur­sa­me her­win­de lap. Be­soek ther­ug­sto­re.co.za. Dié Bo­sk­ke-hang­plant­hou­ers (13 cm hoog x 9,5 cm diep) sal ver­se­ker ’n glim­lag op jou ge­sig sit! Pry­se be­gin by R455 elk en sluit die plant­pot, ’n pla­fon­haak, plas­tiek-an­ker­prop, 30 cm­ver­leng­draad en aan­wy­sings­boe­kie in – i­de­aal vir die stad­s­tui­nier! Sien l-e­mi­le-et-son.com. Hoe ou­lik is dié bad­ka­mer­rak van @home (R2 999; 155 x 33 x 32 cm)? Ons hou van die een­vou­di­ge voor­koms van die den­ne­hout­struk­tuur. Be­soek home.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.