[NU­WE KLEUR]

Tuis - - WAT'S NUUT -

Is die kleur Gi­ver­ny van An­nie Slo­an nie prag­tig nie? Dié ska­ke­ring is die jong­ste toe­voe­ging tot die meer as 30 kleu­re in haar verfreeks.

“Dis ge­ïn­spi­reer deur Ce­ru­le­an Blue en my voor­lief­de vir die skil­der Mo­net,” ver­dui­de­lik An­nie. “Trou­ens, ek het dit ge­noem na die dor­pie in die noor­de van Frank­ryk waar Mo­net ge­woon het.

“Ge­bruik dit saam met ge­demp­te kleu­re soos die dof­pienk An­toi­net­te en bo­ta­nie­se mo­tie­we vir ’n tit­sel kleur, of O­li­ve en Old Vi­o­let vir ’n sag­ter voor­koms.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.