[Dis in die de­tail]

Tuis - - VAKANSIEHUIS -

Ou meu­bels en erf­stuk­ke het reg­deur die huis nu­we nut ge­kry. Ma­de­lei­ne ver­tel haar tan­nie Jo­han­na se eet­stel het ook weer nut ge­kry en som­mer die toon aan­ge­gee vir die huis se kleur­ske­ma: ei­er­vrug­pers, don­ker­blou en vaal­groen. “En ’n tit­sel rooi. El­ke huis moet iets roois hê.” Die dub­bel­vo­lu­me en tus­sen­vlak ver­skaf ’n ge­voel van ruim­te.

Vir ’n bie­tjie “de­tail en pret” het Ma­de­lei­ne en die bou­er ’n stuk­ken­de ou por­se­lein­bord in die vloer in­ge­mo­sa­ïek (bo). Die stoe­le, met ver­skil­len­de woor­de wat be­gin met “saam-” (“saam­speel”, “saam­werk”, “saam­drom” ...) in wit en rooi, ver­skaf ’n tik­kie speels­heid. Ma­de­lei­ne het dit met ge­wo­ne PVA-verf en self­ge­maak­te sten­sils op die rug­kan­te aan­ge­bring.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.