Va­kan­sie­gees

Tuis - - DEKOR -

Die “ta­fel” is eint­lik ’n vuur­put wat S­tu­art van ’n ou vat ge­maak het. Dis half­vol sand en het ’n me­taal­roos­ter en ’n Nu­tec-dek­sel wat Jo­sie met mo­sa­ïek ver­sier het. “As dit koel raak, haal ons net die dek­sel af en maak vuur,” sê sy.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.