’n Huis uit die 70’s kry die per­fek­te retro-kon­tem­po­rê­re baad­jie

Dié y­we­ri­ge op­knap­pers het ’n ou­der­wet­se huis om­skep in ’n a­sem­ro­wen­de re­tro­kon­tem­po­rê­re ruim­te.

Tuis - - NEWS - Kim A­rend­se • Fo­to’s Fran­cois O­ber­hol­ster • S­ti­le­ring Ma­ri­an van Wyk

Met hul eie han­de

Die op­knap­gog­ga het Ian en Mar­ti­na in 2014 ge­byt toe hul­le saam met ’n vriend ’n na­week­weg­breek­plek op Ko­ring­berg in die Swart­land ge­koop het. ’n Bui­te­ge­bou by dié huis moes in ’n kom­buis om­skep word en om­dat hul be­gro­ting knap was, het die paar­tjie be­sluit om die mees­te van die werk self te doen.

Hul­le het die pro­ses só ge­niet dat hul­le be­sluit het om hul eie op­knap-on­der­ne­ming, S­pi­ri­ted Le­vel, op die been te bring, en het bin­ne net ’n paar jaar ’n goeie por­te­feul­je saam­ge­stel. “Ons noem ons­self steeds ‘groen­tjies’, al het ons die af­ge­lo­pe twee jaar taam­lik in­te­res­san­te goed ont­werp, ge­maak en ge­bou,” sê Ian.

Met die op­knap van hul Bos­ton-huis, wat so­wat drie maan­de ge­duur het, het hul­le struk­tu­re­le ver­an­de­rings aan­ge­bring deur on­der meer ’n in­ge­bou­de kas tus­sen die kom­buis en eet­ka­mer uit te haal, en ’n muur tus­sen die stort en bad­ka­mer uit te breek ter wil­le van ’n gro­ter bad­ka­mer.

Ty­dens die pro­jek moes die paar­tjie van ver­trek tot ver­trek trek na­ma­te hul­le ge­vor­der het. “Ons het al ons be­sit­tings in die ga­ra­ge ge­bê­re en heel eer­ste die vloe­re ge­doen. Dit was win­ter en ons het net twee stoe­le voor die kag­gel ge­had, waar ons el­ke aand ’n tjop­pie ge­braai het,” ver­tel Mar­ti­na.

Saam-saam het hul­le die ou ki­aat- en fi­neer-kom­buis­kas­te uit­ge­haal, al die mat­te en te­ëls reg­deur die huis ver­wy­der, die blok­kies­vloe­re ge­re­stou­reer, se­ment­vloe­re af­ge­vlak en die bin­ne­mu­re ge­verf. Af en toe het fa­mi­lie kom hand by­sit, ter­wyl die lood­giet- en mes­sel­werk deur ken­ners be­har­tig is.

Vol­gen­de op hul lys is die uit­ge­strek­te tuin ...

60

LEEFAREA

Daar was roos­hout-blok­kies­vloe­re on­der die huis se mat­te en te­ëls. Dis net af­ge­skuur en her­se­ël, want dit was nog in ’n goeie toe­stand.

Die sit­ka­mer was voor­heen ’n braai­ka­mer. “Ons is nie bin­ne­braai­ers nie en wou ’n ou­ten­tie­ke voor­koms hier hê; daar­om moes dit waai,” ver­dui­de­lik Mar­ti­na.

DIE HUIS SE GE­SKIE­DE­NIS] Die ar­gi­tek A.P.S. Con­ra­die het die huis in 1967 vir die Palm-ge­sin ge­bou. “Voor ons het die huis drie ei­e­naars ge­had,” sê Mar­ti­na. “Eers die Palms, toe ’n Belg en daar­na die ei­e­naars by wie ons ge­koop het; hul­le het meer as 20 jaar hier ge­woon.”

Ian, wat ver­ken­nings­werk vir die film­be­dryf doen, het in 2015 op die huis af­ge­kom en die ei­e­naars ge­vra of hul­le nie dalk wou ver­koop nie. “Ons het ’n aan­bod ge­maak en hul­le het dit aan­vaar, en so kon ons die tran­sak­sie be­klink son­der e­ni­ge a­gen­te,” ver­dui­de­lik Mar­ti­na. Na­dat Ian en Mar­ti­na die huis op­ge­knap het, kon hul­le die pro­jek vir die huis se oor­spronk­li­ke ei­e­naar wys. “Mev. Palm en haar dog­ter het die huis her­ken van ’n ad­ver­ten­sie wat hier ge­skiet is en ge­vra of hul­le kan kom kyk. Hul­le was baie bly dat ons die mees­te van die oor­spronk­li­ke struk­tu­re en e­le­men­te be­hou het,” ver­tel Ian. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.