WEN!

Tuis - - KOMPETISIE -

Die skry­wer van dié maand se wenbrief kry ’n Samsung Vi­rus Doc­tor ter waar­de van R1 799!

Hou die lug wat jy in­a­sem skoon en ge­sond met ’n Samsung Vi­rus Doc­tor. Dié lug­sui­we­raar ver­wy­der ska­de­li­ke vi­rus­se wat erns­ti­ge lug­ge­drae siek­tes soos In­flu­en­za A, sub­ti­pe H1N1 en selfs EARS ver­oor­saak. Tal­le a­ka­de­mie­se na­vor­sings­or­ga­ni­sa­sies het al die skit­te­ren­de doel­tref­fend­heid van dié toe­stel be­wys. Nou kan jy vei­lig voel teen on­sig­ba­re vy­an­de in die lug. • Vir nog in­lig­ting, be­soek www.samsung.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.