HOU DOP!

Tuis - - KOMPETISIE -

BESIGHEID Ol­ly Pol­ly WIE Ge­ne­vie­ve Mot­ley WAAR A­man­zim­to­ti, K­waZu­lu-Na­tal

HAAR WERK Ge­ne­vie­ve is ’n ge­kwa­li­fi­seer­de ju­weel­ont­wer­per en -ver­vaar­di­ger wat 10 jaar lank in die be­dryf ge­werk het voor sy be­sluit het om haar pas­sie vir in­te­ri­eur- en meu­bel­ont­werp na te volg. Ge­ne­vie­ve se nuut­ste pro­jek, die kin­der­de­kor-han­dels­merk Ol­ly Pol­ly, het die lig ge­sien na­dat sy ge­suk­kel het om mooi­goed vir haar dog­ter, O­li­ve, se ka­mer in die han­de te kry. “Ons wil vars, mo­der­ne ruim­tes skep vir die klein­span in jou le­we. Ons reeks kin­der­de­kor en -by­kom­stig­he­de in die S­kan­di-styl is ou­lik, ge­mak­lik en per­fek vir die mi­ni­mi­ni­ma­lis!” sê sy. Sien meer by ol­ly­pol­ly.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.