WARM KO­PIES

Tuis - - KOMPETISIE -

As jy hou van ge­o­me­trie­se vorms, is dié me­taal­hang­lam­pe van K. Lig­ht so reg in jou kraal. Die tref­fen­de lig­te (R1 670 elk) is be­skik­baar in swart en wit, en die bin­ne­kant van die skerms het ’n prag­ti­ge goue kleur. Loer by klig­ht.co.za en koop dan by lig­han­de­laars land­wyd.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.