Moet-hê!

Tuis - - KOMPETISIE -

As jy van pas­tel­kleu­re hou, sal jy dol wees oor die nuut­ste Can­dy Lo­ve­ver­sa­me­ling van Ur­chin Art. Die reeks be­staan uit kop­pies, be­kers, eet- en dien­bor­de en va­se in pienk, grys en tur­koois. “My mot­to is ‘om­ring jou­self met skoon­heid’ – en dis ook die in­spi­ra­sie vir my ont­wer­pe,” sê Ur­chin Art se ei­e­naar en ont­wer­per, Mi­chel­le Kun­ze. Be­soek ur­chi­nart.co.za vir meer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.