UIT LAPLAND

Tuis - - KOMPETISIE -

Nooi die na­tuur bin­ne met dié De­li­ci­ous Mon­ster O­li­ve-ta­fel­lo­per (1,8 m x 40 cm; R350). Die blaar­de­tail is nou hoog in die mo­de en sal e­ni­ge ta­fel op­kik­ker. Be­soek al­o­vesu­pre­me.co.za om die reeks, en dié met an­der af­druk­ke, te sien.

Ons hou van die voor­koms van dié hand­vat­sels van Hand­les Inc. Die skar­nie­re (R300 per paar) is van so­lie­de ko­per en die hand­vat­sels en knop­pe (R50 tot R150) is ge­maak van Za­mak-al­looi – per­fek vir ’n tik­kie vin­ta­ge-swier in jou kom­buis! Sien meer by hand­le­sinc.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.