Win­kels toe!

Tuis - - KOMPETISIE -

Mi­chel­le Pe­trie, die ei­e­naar van A­bo­de by The Old Bis­cuit Mill in Wood­stock, Kaap­stad, stal haar eie ont­wer­pe uit langs dié van an­der plaas­li­ke kuns­te­naars. “Die win­kel het ’n fan­tas­tie­se at­mos­feer en ek kry die ge­leent­heid om men­se van oor die he­le wê­reld te ont­moet,” sê sy. A­bo­de se u­nie­ke, kleur­vol­le en prak­tie­se de­kor­by­kom­stig­he­de tref da­de­lik die oog, en Mi­chel­le neem be­stel­lings land­wyd. Be­soek facebook.com/ a­bo­de­wood­stock.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.