Als aan die haak

Tuis - - VARS IDEES -

Brandon de Kock het dié ou­li­ke gaat­jie­bord vir sy an­der helf­te, die kos­foen­di Nik­ki Wer­ner, se kom­buis­ge­reed­skap op­ge­sit – dit werk soos ’n bom en lyk boon­op mooi! Gaat­jie­bor­de van har­de­bord is be­kos­tig­baar en kan in e­ni­ge kleur ge­verf word; gaan loer by jou plaas­li­ke ys­ter­wa­re­win­kel. >>

Nog in­spi­ra­sie Sien DIY De­on se hout­bord op blad­sy 70.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.