El­ke ding op sy plek ...

Tuis - - VARS IDEES -

Die de­kor-en-leef­styl­blog­ger Ka­ren Kel­ly van lo­vi­lee.co.za het in 2015 haar tuis­kan­toor oor­ge­maak as deel van ’n De­cor­land-uit­da­ging. Sy het be­sluit op ’n vars, mo­no­chroom kleur­pa­let en ’n mi­ni­ma­lis­tie­se S­kan­di-styl. Om­dat sy in haar vo­ri­ge huis net ’n klein hoe­kie vir haar werk­sta­sie ge­had het, het sy al haar kan­toor­be­no­digd­he­de aan ’n ken­nis­ge­wing­bord teen die muur ge­hang. Dit het so goed ge­werk dat sy die­self­de i­dee in haar nu­we, gro­ter kan­toor ge­bruik het. Sy het die Ma­so­ni­te-gaat­jies­bord van Tim­ber­ci­ty swart ge­verf. Nou vorm dit ’n fo­kus­punt bo haar les­se­naar – en hou haar werk­plek ek­sie­per­fek­sie.

Pienk stoel van @ho­me; hor­lo­sie en wit draad­rak­kie van su­per­ba­list.com; fo­to­blok­kies van pho­to­blox.co.za; I­kea-les­se­naar van ne­va­d­a­fur­ni­tu­re.co.za VER­SKAF­FERS @ho­me 0860 576 576, ho­me.co.za MRP Ho­me 0800 212 535, mrp­ho­me.com Mam­bo’s Plas­ti­cs Wa­re­hou­se 021 911 5555, mam­bos­plas­ti­cs.co.za S­hel­co S­hel­ving 021 934 6090, s­hel­co.co.za Tim­ber­ci­ty 021 927 5000, tim­ber­ci­ty.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.