9–13 Au­gus­tus: Gal­lag­her-uit­stal­sen­trum, Mid­rand, Gau­teng

Tuis - - ONS LESERS SE -

Dié uit­stal­ling vind reg langs De­co­rex Jo­burg plaas en is ’n vie­ring van kon­tem­po­rê­re ont­werp, in­slui­tend teks­tie­le, ar­gi­tek­tuur, meu­bels en pro­duk­ont­werp. Die nu­we Fa­bric and Wal­l­pa­per Gal­le­ry stal lap en plak­pa­pier van 16 voor­ste plaas­li­ke lap­ver­vaar­di­gers uit. • Kaart­jies kos R120 vir vol­was­se­nes en R20 vir kin­ders on­der 12 by tic­ket­pros.co.za; be­soek 100per­cent­de­sign.co.za vir nog in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.