Vra die ken­ners

Wil jy weet hoe om hout af te wit of te voor­kom dat jou mat­te jou al­ler­gieë ver­er­ger? Of wil jy ont­slae raak van las­ti­ge ter­mie­te? Vra net – ons kry die ant­woor­de.

Tuis - - NEWS -

Mat­te en al­ler­gieë

A­man­da Cu­pi­do van Mil­ner­ton, Kaap­stad, skryf Ek en my man suk­kel al­bei met al­ler­gieë en ons het pas ’n huis ge­koop met mat­te in al die slaap­ka­mers. Die mat­te is re­la­tief nuut en nog in ’n goeie toe­stand; ons wil dus nie sum­mier al­les uit­ruk nie. Ons het nog nooit ’n huis met mat­te ge­had nie en is bang dit sal ons al­ler­gieë ver­er­ger. Hoe voor­kom ons dit?

Jo­han Humphries van Se­bo

Car­pet Ca­re Sys­tems ant­woord As jy aan al­ler­gieë ly en mat­te in jou huis het, het jy ’n stof­sui­er met ’n vi­bre­ren­de bor­sel­stuk en goeie fil­ter­stel­sel no­dig wat al­le stof­deel­tjies en die­re­ha­re kan ver­wy­der. Ek be­veel die Se­bo Au­to­ma­tic X4 (An­ti Al­ler­gy; R8 000) aan; Se­bo doen gra­tis tuis­de­mon­stra­sies land­wyd.

KON­TAK 0861 114 250, se­bo.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.