Is jy die An­nie Slo­a­ner van die Jaar?

Ná die suk­ses van ver­le­de jaar se kom­pe­ti­sie is ons te­rug vir nog ’n ron­de. Stuur jou An­nie Slo­an-pro­jek in – dalk is jy ook ’n wen­ner!

Tuis - - CONTENTS -

Of jy nou bal-en-klou-erf­stuk­ke op­kik­ker, ou stof­fe­ring wil mooi­maak of ’n dood­ge­wo­ne kas ’n an­tie­ke voor­koms wil gee, An­nie Slo­an C­halk Pain­tTM is me­ni­ge self­doe­ner se eer­ste keu­se.

En dank­sy ’n im­mer­groei­en­de pro­duk­reeks is daar al­tyd ’n op­los­sing wan­neer jy jou stem­pel met ’n verf­kwas wil af­druk.

Nou is die soek­tog aan die gang vir die twee­de An­nie Slo­a­ner van die jaar, aan­ge­bied deur Tuis in sa­me­wer­king met An­nie Slo­an.

Ons weet Tuis-le­sers staan al­tyd reg met die slim­ste plan­ne – hier is ’n kans om jou­ne met ons te deel! Neem jou fo­to’s in goeie lig en sti­leer die fo­to só dat dit jou verf­teg­nie­ke ten bes­te ten toon stel, dan kan ons be­ter kyk.

SKRYF SO IN

1 Aan­lyn by Pain­tIt.tuis.co.za van 11 Sep­tem­ber 2017; in­skry­wings sluit op 12 No­vem­ber 2017.

2 Vul op dié web­tuis­te die in­skryf­vorm in en laai voor- en ná-fo­to’s van jou pro­jek op.

3 Om dit nog mak­li­ker te maak, ver­skaf ons vir jou ’n lys van al An­nie Slo­an se pro­duk­te en kleu­re. Merk met jou muis wat­ter jy ge­bruik het, maar maak se­ker jy dui die reg­tes aan!

STEM Va­n­af 13 No­vem­ber kan le­sers vir hul guns­te­ling stem; kry meer in­lig­ting in die De­sem­ber-uit­ga­we. Die 10 pro­jek­te wat die mees­te stem­me kry, dring deur na die fi­na­le ron­de, wan­neer An­nie Slo­an self die wen­ner sal kies! Koel, nè?

EER­STE PRYS

• Twee aan­de se ver­blyf vir twee, ont­byt in­ge­sluit, by die Pre­si­dent-ho­tel in Kaap­stad ter waar­de van R9 000; loer by pre­si­dent­ho­tel.co.za;

• R2 500 kon­tant;

• ’n An­nie Slo­an-ge­skenk­pak van R3 500;

• ’n Ge­te­ken­de ek­sem­plaar van An­nie Slo­an Paints E­ver­y­thing.

PLUS Die twee naas­wen­ners sal elk ’n An­nie Slo­an-koop­be­wys van R1 000 los­slaan.

www.

Kort jy ’n bie­tjie in­spi­ra­sie? Be­soek Pain­tIt.tuis.co.za vir an­der pro­jek­te en kyk ons self­doen-vi­deo’s; of loer by an­nie­slo­an. com/in­spi­ra­ti­on.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.