Dag­boek Ok­to­ber-hoog­te­pun­te

Tuis - - CONTENTS -

OP DIE KAS­SIE

In F­lip­ping Vi­r­gins (va­n­af 2 Ok­to­ber op The Ho­me C­han­nel, ka­naal 176 op DStv), ’n uit­vloei­sel van Pro­per­ty Vi­r­gins, maak die ei­en­dom­ken­ner Egypt S­her­rod han­de vuil saam met men­se wat vir die eer­ste keer al­les op die spel plaas in die huis­koop­en-op­knap­wê­reld. Volg die dap­per nu­we­lin­ge van waar hul­le die reg­te huis teen die reg­te prys soek tot by die ek­sta­se van ’n lek­ker groot wins.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.