WEN Mi­les­to­ne Kit­chens-een­he­de ter waar­de van R50 000

Een ge­luk­ki­ge le­ser kan R50 000 se Mi­les­to­ne Kit­chens-een­he­de hul keu­se los­slaan!

Tuis - - CONTENTS -

Droom jy van ’n nu­we kom­buis? Met ons Kit­chen He­roes-kom­pe­ti­sie, ge­borg deur Mi­les­to­ne Kit­chens, kan jy jou kom­buis re­gruk – met die kas­te van jou keu­se!

Om ’n kom­buis te ont­werp is ’n baie per­soon­li­ke pro­ses, en dis heel­te­mal te ver­sta­ne as jy in ag neem dat dit die plek is waar jy die mees­te van jou tyd sal wil deur­bring. Men­se kook, eet én kui­er im­mers in hul kom­bui­se.

Dalk het die kom­buis van jou dro­me ’n mas­sie­we ei­land in die mid­del. Of mis­kien wou jy nog al­tyd ’n la­bo­ra­to­ri­um­was­bak ge­had het. Of wat van ’n e­le­gan­te kos­kas in die styl en kleur van jou keu­se?

Jou droom kan waar word. Volg net dié makli­ke stap­pe: SKRYF SO IN • Gaan na mi­les­to­ne­kit­chens.co.za en kies uit hul pro­duk­reeks jou guns­te­ling-een­heid waar­rond­om jy jou droom­kom­buis sal ont­werp. Maak ’n no­ta van die een­heid se naam en die styl wat jy ver­kies. • Neem nou ’n fo­to van jou eie kom­buis en ver­tel ons, in hoog­stens 150 woor­de, hoe­kom jy wil op­knap. Ont­hou om die naam en styl van jou guns­te­ling-een­heid (het­sy ’n kos­kas, ei­land, was­bak­kas – wat ook al) in te sluit. • Stuur vir ons jou in­skry­wing per e-pos na kom­pe­ti­sie@tuis.co.za. Prys sluit af­le­we­ring uit; sien ons kom­pe­ti­sie­re­ëls op blad­sy 127.

SLUITINGSDATUM 30 No­vem­ber 2017

+ Die top-3 in­skry­wings, aan­ge­wys deur Sil­via Mi­les, die ei­e­naar van Mi­les­to­ne Kit­chens, ont­vang elk­een ’n kom­buis­ont­werp, ge­grond op hul guns­te­ling-i­tem. Ons wys dit la­ter in Tuis.

F­rench Flair Ni­na-ei­land va­n­af R39 800 VOOR­KANT

AG­TER­KANT

S­we­dish Sty­le-kof­fie­kas met plek vir mi­kro­golf­oond va­n­af R10586

S­we­dish Sty­le-pot­laai­kas met twee eet­ger­ei­laaie va­n­af R7 520

F­rench Flair­kos­kas va­n­af R10 560

S­we­dish Sty­le De­luxe-hoek­kas met drom va­n­af R16 397

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.