Wat’s nuut aan die de­kor­front

Saam­ge­stel deur Kim A­rend­se

Tuis - - CONTENTS -

Ons weet al­mal van ge­wo­ne grys­wa­ter- en re­ën­wa­ter­tenks, maar dié een van die aan­lyn­win­kel Sus­tai­na­ble.co.za sal jou twee keer laat kyk! Die An­ti­que Amp­ho­ra-tenk het ’n in­houds­maat van 600 li­ter en lyk soos ’n plant­pot (jy kan plan­te in die hou­er bo-op plant). Dit sal jou R11 998 uit die sak jaag, en kom met ’n kraan en al die no­di­ge by­kom­stig­he­de.

Cap­ti­ve8 se nu­we bed­de­goe­dreeks sluit du­vet­stel­le van 100%-ka­toen­per­kal (va­n­af R499) in. Die reeks word plaas­lik ont­werp en ge­maak – die vars wit oor­trek­sels is ver­sier met om­boor­sel in kon­tras­te­ren­de kleu­re, en sy­skerm-druk­werk van per­de­blom­me en wil­ger­bo­me in ska­ke­rings van grys en blou. Be­stel aan­lyn by cap­ti­ve8.co.za. Hul­le le­wer gra­tis af in Suid-A­fri­ka.

Wil jy jou ruim­te laat blom? Dan sal jy nie dié Ru­by­rus­bank (R7999) van die huis­wa­re­win­kel Po­co kan weer­staan nie. Be­soek po­co.co.za vir die mooi­ste i­tems vir e­ni­ge be­gro­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.