Ougoed of hou­goed

Tuis - - CONTENTS -

Y­vet­te Wein­rich-S­tan­der van Kaap­stad skryf Ek glo dié tee­pot is taam­lik oud en skaars; ek het dit 40 jaar ge­le­de by my ou­ma ge­kry en dit het geen kap­plek­ke of kra­ke nie. Hoe­veel is dit werd? Mo­ni­que K­leyn­hans van S­te­phan

Welz and Co. ant­woord Dis ’n Roy­al Doul­ton Bun­nyk­ins Art De­co-tee­pot uit ’n reeks ke­ra­miek­wa­re wat eet­ge­rei vir kin­ders en ver­sa­mel­ba­re fi­guur­tjies in­ge­sluit het. Dis ont­werp en met die hand ge­te­ken deur Bar­ba­ra Ver­non, die dog­ter van Doul­ton se hoof­be­stuur­der, Cut­hbert Bai­ley. In­te­res­sant ge­noeg was sy nie ’n pro­fes­si­o­ne­le il­lus­treer­der nie, maar ’n non.

OU­DER­DOM 1950 WAAR­DE R1 500–R2 500

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.